Goeiemore
‘n Week gelede moes ons afskeid neem van ons moeder Mev Hillechien Koetje. ‘n Ondervinding wat nie vir ons almal maklik was nie.
Graag wil ek van die geleentheid gebruik maak om vir Medifrail by Olive te bedank vir alles wat hul vir my moeder gedoen het- Dit het begin by ‘n egte Hollandse Moedersdag, wat ‘n riem onder die hart toe hul vir ons die foto stuur!
Met die inperkinge was dit moeilik, Maar Gerridda en suster Winnie het uit hul pad gegaan en moeite gedoen om dit alles vir ons makliker te maak.
By Olive medifrail is elke pasiënt nie net ‘n gesig nie, maar het deel geword van die familie, so het ons gevoel. Omdat sy by ons, by my broer en by my , gebly het, was dit vir ons baie baie moeilik om haar te laat versorg, maar wat ‘n groot vertroosting om haar daar te kon laat versorg.
Suster Winnie , Gerridda, elke een van die personeel is Engele met vlerke!
Baie baie dankie vir jul onbaatsugtige liefde , versorging met moeder en ondersteuning vir elkeen van ons van die Koetje familie.
Baie dankie dat geen oproep wat ons gemaak het te veel moeite vir jul was nie en ons in hierdie tyd so kontak kon hou met moeder.
Baie dankie vir elke foto en video wat jul van haar vir ons gestuur het. Kosbare herinneringe in die tyd wat sy so siek was.
Baie dankie vir die fantastiese versorging wat sy by julle gekry en ondervind het. Niks was te veel moeite nie, selfs op haar laaste het jul haar vertroos en so goed versorg.
Baie dankie dat ons in hierdie kort tydjie deel kon wees van die Olive Medifrail, dit sal altyd vir ons pragtige herinneringe wees in ‘n tyd was vir ons almal en vir julle, met die inperkinge , so moeilik was.
Graag sal ons Medifrail by almal wil aanbeveel vir versorging.
Vriendelike groete / Kind regards
Dear Sisters & Caregivers & Kitchen Staff
Thank you so much for taking such good care of mother (Petronella Nel). You have given her dignity, gentle care and compassion in her last days at Medifrail Centurion.
You have given us peace in knowing that you are there with her every step of the way!
Joyce, St Prisca... Impossible to name everybody!
Thank you from the bottom of my heart.
Blessings to all of you!
Maria
082 *** ****
Liewe Dirk
Ons het nie woorde om ons dankbaarheid teenoor jou te betuig nie!
Baie, baie dankie vir jou geduld, jou omgee, jou versorging van moeder (Petronella Nel).
Jy het ons gehelp om onder moeilike omstandighede vir ons berusting en troos te bring!
Jy is n absoluute aanwins by Medifrail. Mag jy nog baie jare daar wees om vir mense in moeilike omstandighede hulp en bystand te verleen.
Liefde Groete
Maria
082 *** ****
(Die Here het hou op ons pad gestuur toe ons weerloos was! Die Here sal jou seën!)
Thank you Medifrail Cura carers for everything you do with so much love for mom.
Thank you for your friendliness & kindness.
We appreciate you so much!
Hi Adel and Cindy
I really want to thank you and your team at Hennops for helping and nursing John through a terrible time. I very much appreciate your care, professionalism, constant updates and communications and the quick, helpful and prompt responses to all our issues and queries.
John still has a very long way to go, but we are taking it one day at a time. I thank you for your concern today and message. We definitely will keep in touch and continue to call on you for advice when necessary.
Regards
Margaret Gerritsen
Thank you for the great work from all that is involved a special thanks for Adel that is always updating and assisting
Sy lyk te pragtig en tevrede. Dit lyk of sy bietjie gewig optel (wat 'n goeie ding is).
Julle kyk te pragtig na haar. Ons waardeer dit opreg
We are very impressed by his improvement. We sincerely thank Hennops Frail centre's staff and management for the stunning job you perform. Let God bless you all.
SPECIAL THANKS FROM PHETLA'S FAMILY